Close

Not a member yet? Register now and get started.

lock and key

Sign in to your account.

Account Login

Forgot your password?

1997  // Posts published in 1997

22 Nov 1997 General

GELDGOGGA BYT ARBEIDSLEIERS DALK OOK

Lede van die Nehawu skreeu slagspreuke van agter ‘n polisieversperring tydens ‘n staking in Kaapstad Stakings het sterk afgeneem. Dit lyk egter of die rede is dat vakbonde arbeidstwiste al meer afskuif op die Kommissie vir Rekonsiliasie, Bemiddeling en Arbitrasie terwyl hulle self probeer om deur beleggingsmaatskappye geld te maak. ‘n Kenner se mening word […]

Read more...

24 Oct 1997 Historic Investments

STAKE IN SOFTLINE

Hosken Consolidated Investments has acquired a 25% stake in Softline for R110m. HCI is now the major shareholders of Softline. Softline would use the investment to raise the company’s market share in the public sector and increase its presence abroad. In a related deal Softline has acquired 60% of SVI Holdings for R93m. SVI will […]

Read more...

26 Aug 1997 Historic Investments

HOSKEN CONSOLIDATED INVESTMENTS ACQUIRES OWNERSHIP IN DATATEC LIMITED

It was announced today that Hosken Consolidated Investments (HCI) have taken a 12.1 per cent stake in Datatec Limited. Of this stake 10 per cent was acquired from Primedia Limited and other Datatec shareholders, and a further 2.1 per cent through the issue of shares for cash by Datatec to HCI. The value of the […]

Read more...

26 Aug 1997 Historic Investments

HOSKEN CONSOLIDATED INVESTMENTS ACQUIRES OWNERSHIP IN DATATEC LIMITED

It was announced today that Hosken Consolidated Investments (HCI) have taken a 12.1 per cent stake in Datatec Limited. Of this stake 10 per cent was acquired from Primedia Limited and other Datatec shareholders, and a further 2.1 per cent through the issue of shares for cash by Datatec to HCI. The value of the […]

Read more...

28 Jun 1997 General

HOSKEN AANDEELPRYS OP LAAGTEPUNT

JOHANNESBURG. Hosken se aandeleprys het gister ‘n nuwe laagtepunt vir die jaar bereik ná die maatskappy se verdienste in die afgelope boekjaar gedaal het. Ontleders het ook die onttrekking van ‘n waarskuwing aan aandeelhouers deur die maatskappy as ‘n rede vir die daling in die aandeleprys aangevoer. Die maatskappy se aandeleprys het gisteroggend met byna […]

Read more...

31 May 1997 General

SWART BEMAGTIGING NEEM TOE

SWART bemagtiging het die laaste paar jaar geweldig toegeneem en veral verlede jaar het die pas heelwat versnel. Dit het ‘n heeltemal nuwe en uiteenlopende groep van swart aandeelhouers geskep met uitstekende bates in hul besit. Volgens Ernst & Young se jaarlikse oorsig oor samesmeltings en oornames is daar verlede jaar 45 sulke transaksies met […]

Read more...

16 Apr 1997 General

HOSKEN DOEN N UITGIFTE VAN R186M

JOHANNESBURG. Hosken Consolidated Investments (HCI) het gister gesê hy gaan R186, 3miljoen, voor uitgawes, in samel in ‘n regte-uitgifte om sy onderskrywende verbintenis in die Saflife aanbod te finansier. Saflife is in die proses om ‘n belang van 30% in JCI te bekom in wat gesien kan word as die oordrag van dié mynhuis na […]

Read more...