Mettle die onafhanklike aksepbank wat later vanjaar wil noteer, sy verwag “uitstekende resultate” vir die boek jaar tot einde Maart aanstaande jaar. Mnr. John Copelyn voorsitter van die groep sen die groep se jongste jaarverslag dat onlangse hervormings, wat die bestuur se verkryging van beheer oor die groep en die bemagtigings groep HCI se verkryging van ‘n belang van 29,8 insluit, baie vir die firma sal doen. Copelyn het by adv. Christo Wiese, wat steeds in die direksie dien, as voorsitter oorgeneem.

Source: Beeld