Close

Not a member yet? Register now and get started.

lock and key

Sign in to your account.

Account Login

Forgot your password?

2003  // Posts published in 2003

28 Mar 2003 Media & Broadcasting

VENFIN VERKRY BELANG IN E.TV

ONTLEDERS het die nuus verwelkom dat Venfin ‘n aandelebelang in e.tv kan kry en gesê dit behoort tot wesenlike voordeel van die gratis televisiekanaal te wees. Dít kom nadat die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Icasa) die groen lig aan Venfin gegee het om ‘n belang van 29,5% in Midi-TV, die beherende aandeelhouer van e.tv, op […]

Read more...

28 Mar 2003 Historic Investments

METTLE GAAN DENOTEER

JOHANNESBURG. — Die nis finansiële onderneming Mettle is voornemens om van die Johannesburgse Aandelebeurs, die JSE, te denoteer.  Mnr. Gavin OConnor, besturende direkteur, het gesê min waarde word vir minderheidsaandeelhouers in die huidige markomstandighede ontsluit. Hy kan ook nie sien dat die stemming jeens kleiner aandele binnekort sal verander nie. Hosken Consolidated Investments (HCI), Mettle […]

Read more...

27 Mar 2003 Media & Broadcasting

ONTLEDERS BLY OOR VENFIN-BELAND IN E.TV

JOHANNESBURG. — Ontleders het gister die nuus verwelkom dat Venfin ‘n aandelebelang in e-tv kan kry en gesê dit behoort tot wesenlike voordeel van die gratis televisiekanaal te wees. Dí t kom nadat die Onafhanklike Kommunikasie-Owerheid van Suid-Afrika (Okosa) die groen lig aan Venfin gegee om ‘n belang van 29,5% in Midi TV, die beherende […]

Read more...

25 Mar 2003 Historic Investments

HCI HET NOU BELANG VAN 52.1% IN METTLE

DIE moontlikheid dat nog ‘n finansiële nisgroep gedenoteer gaan word, het gister toegeneem nadat “Hosken” Consolidated Investments (HCI) aangekondig het hy het ‘n meerderheidsbelang in Mettle verkry.  HCI het eergister ‘n bykomende belang van 38 483 442 aandele in Mettle verkry wat tesame met sy vorige aandeelhouding neerkom op ‘n meerderheidsbelang van 52,1%. HCI se […]

Read more...

25 Mar 2003 Historic Investments

METTLE DALK OOK GEDENOTEER NA AANBOD VAN HCI

JOHANNESBURG. — Die moontlikheid dat nog ‘n nis finansiële groep gedenoteer gaan word, het gister toegeneem nadat Hosken Consolidated Investments (HCI) aangekondig het dat hy ‘n meerderheidsbelang in Mettle verkry het.  HCI het eergister ‘n bykomende belang van 38 483 442 aandele in Mettle verkry wat tesame met sy vorige aandeelhouding neerkom op ‘n meerderheidsbelang […]

Read more...

24 Mar 2003 Historic Investments

HCI BOOSTS ITS STAKE IN METTLE TO 52.1%

Cape Town – Hosken Consolidated Investments (HCI) said last week it had acquired another 38.5 million shares in Mettle at 43c, pushing its stake in the financial services group to 52.1 percent. In a renewed cautionary HCI said it was obliged, due to a pledge to the Securities Regulation Panel, to make an unconditional offer […]

Read more...

21 Mar 2003 Historic Investments

HOSKEN KRY MEER IN METTLE

Hosken Consolidated Investments (HCI) het sy belang in Mettle tot 52,1% verhoog deur die aankoop van 38,48 miljoen aandele teen 43c per aandeel. Ingevolge die regulasies van die Sekuriteitereguleringspaneel (SRP) van die Johannesburgse aandelebeurs, die JSE, moet hy nou ‘n verpligte aanbod aan minderheidsaandeelhouers van Mettle doen. Die SRP het tot ‘n aanbod van 50c […]

Read more...

11 Mar 2003 Media & Broadcasting

TBM UPS BLACK EMPOWERMENT STAKE

TBM ups Black Empowerment stake You don’t get more Proudly South African than TBM (Three Blind Mice), the electronic media and telecommunications company. The system it uses to deliver adverts via satellite to plasma screen TVs around the country was developed in its entirety in South Africa by South Africans, and now the company can […]

Read more...

25 Feb 2003 SENS Announcements

CAUTIONARY ANNOUNCEMENT

Shareholders are advised that the board of directors of the Company is considering a proposal that may result in the Company being delisted from the JSE Securities Exchange South Africa (“the Delisting Proposal”). Should the Delisting Proposal be implemented, then to facilitate an exit for those shareholders that do not wish to remain shareholders in […]

Read more...

24 Feb 2003 Historic Investments

METTLE MINORITIES MAY GET 42C/S

Although not finalised, it is expected that Hosken Consolidated Investments will  offer financial services group Mettle about 43 cents per share to the latter’s minority shareholders, and would lift its total shareholding to 51% from 46% by purchasing a further 38m shares.  This in turn would trigger of a mandatory offer to the Mettle minorities. Plans […]

Read more...