Hosken Consolidated Investments (HCI) het gese hulle onderhandel nie meer met die busmaatskappy PUTCO om ‘n beherende beland te verkry nie, aangesien Putco se direksie meen die aanbod is noe geskik nie. Putco wil nie he ‘n enkele swar bemagtigings groep moet meer as 50% van die groep se aandele besit nie.

Source: Sake Burger