Hosken Consolldated Investments (HCI) en die suiwelgroep Clover (CIL) het in ‘n verklaring hul vennootskap äs ampteltk bevestig.

Ingevolge die ooreenkoms verkry HCI ‘n beteng van 25,1% In Clover deur sy volfillaal Mettle Food & Beverages Investment. Die totale waarde van HCI se belegging is R91,8 mlljoen, betaalbaar in kontant. Clover is Suid-Afrika se grootste sulwelmaatskappy en koop en vervoer ongeveer 30% van die land se melk, hoofsaaklik vlr die kleinhandelsmark.

Source: Sake Burger