Hosken Consolidated Investments (HCI) het `n beherende belang verkry in Syntell. ‘n buitekontrakteur aan plaaslike regerings.

Sy fokusgebiede sluit in verkeersbeheer-, padveiligheid- en inkomstevorderingsdienste. Die koopbedrag is nie bekend nie. Die grootste metropolitaanse owerhede in die land maak gebruik van Syntell se verkeersbeheerstelsels.

Mnr. Mark Chewins, uitvoerende hoofvan Syntell, se die maatskappy was op soek na ‘n verteenwoordigende breebemagtigingsgroep om sy bestaande bemagtigingsprofiel te versterk en HCI vervul hierdie rol.

Source: Sake Rapport