Close

Not a member yet? Register now and get started.

lock and key

Sign in to your account.

Account Login

Forgot your password?

DATATEC IS VERKOOP

Hosken Consolidated Investments het gesê hy het sy belang in Datatec verkoop om skuld af te betaal en verkrygings te kan finansier. Die swartbemagtigingsgroep wou nie bedrae noem nie, maar het gesê die verkoop, wat van 26 April in werking is, sal sy verdienste per aandeel met byna 30% opstoot.

Source: Die Burger