Close

Not a member yet? Register now and get started.

lock and key

Sign in to your account.

Account Login

Forgot your password?

HOSKEN KRY MEER IN METTLE

Hosken Consolidated Investments (HCI) het sy belang in Mettle tot 52,1% verhoog deur die aankoop van 38,48 miljoen aandele teen 43c per aandeel. Ingevolge die regulasies van die Sekuriteitereguleringspaneel (SRP) van die Johannesburgse aandelebeurs, die JSE, moet hy nou ‘n verpligte aanbod aan minderheidsaandeelhouers van Mettle doen. Die SRP het tot ‘n aanbod van 50c per Mettle-aandeel besluit. Aandeelhouers met intussen versigtig wees.

Source; Die Burger – Maatskappyenuus