Close

Not a member yet? Register now and get started.

lock and key

Sign in to your account.

Account Login

Forgot your password?

SWART GROEP VERKRY BFS BELANG

Kaapstad – die swart-bemagtigingsgroep Hosken Consolidated Investment gaan ‘n belang van 30in BFS Capital vir R74 miljoen koop. Die ooreenkoms tree op 15 Junie in werking. Die NBS Boland groep, wat nou deel is van die BOE groep, het voorheen ‘n belang van 49,7in BFS Capital besit. BFS Capital beplan om aanstaande jaar op die Johannesburgse beurs genoteer te word.

Source: Sake Burger