KAAPSTAD. – “Hosken” Consolidated Investments (HCI), wat belange in die telekommunikasie-, media- en finansiëledienstesektor het, het ‘n wesensverlies van R209 miljoen vir die boekjaar tot aan die einde van Maart gely. Dit is nadat die groep verlede jaar in die ooreenstemmende tyd ‘n verlies van R81,4 miljoen gely het. Terselfdertyd het HCI se wesensverdienste per aandeel van 21,9c verlede jaar tot 54,9c vanjaar toegeneem

Source: Volksblad