HCI WIL BOD DOEN VIR PUTCO
- October 17, 2004
- Posted by: admin
- Category: Transport
No Comments
Hosken Consolidated Investments (HCI) het die direksie van Putco in kennis gestel dat hy beoog om ‘n formele bod to doen om beheer te verkry van Putco deur middel van a reelingskema. HCI het ook bekend gemaak dat sy aanbod aan die aandeelhouers van Mettle om al hul aandele teen 37c stuk te verkry, deur die houers can 98.6% van die se nusfinaandele aanvaar is. Die res van die aandeelhouers sal verplig word om hul aandele to verkoop.
Source: Sake Rapport